Ek weet nie dit was bedoel Ek weet nie meer waarnatoe Soms loop ek maar en droom My kop is deurmekaar My gedagtes draai om jou Ek wil jou styf vas hou Kom maak nou my dag Ek kan nie langer wag As die nag verdwyn As die son weer skyn As ek jou sou sien speel 'n tempellied En jy weet hoeveel ek van jou hou En my hart, my hart staan oop vir jou As die nag verdwyn As die son weer skyn As ek jou sou sien speel 'n tempellied En jy weet hoeveel ek van jou hou En my hart, my hart staan oop vir jou 'N Glimlag van jou alleen Dit hou my nog op die been Jy het die mooiste oë Die meisie van my hart Ek vra jou toe om te dans Ek voel dit is my kans Dan gaan ek op te beur Wie gaan ons twee dan keer As die nag verdwyn As die son weer skyn As ek jou sou sien speel 'n tempellied En jy weet hoeveel ek van jou hou En my hart, my hart staan oop vir jou As die nag verdwyn As die son weer skyn As ek jou sou sien speel 'n tempellied En jy weet hoeveel ek van jou hou En my hart, my hart staan oop vir jou Jy kan op my vertrou My hele lewe lank Want vir altyd wil ek wees by jou By jou As die nag verdwyn As die son weer skyn As ek jou sou sien speel 'n tempellied En jy weet hoeveel ek van jou hou En my hart, my hart staan oop vir jou As die nag verdwyn As die son weer skyn As ek jou sou sien speel 'n tempellied En jy weet hoeveel ek van jou hou En my hart, my hart staan oop vir jou En my hart, my hart staan oop vir jou En my hart, my hart staan oop vir jou