Jy's my hart se punt, jy's my kaalvoet kind Jy's die mooiste blom wat uit die vrystaat kom Jy's my tok-tokkie, jy's my bok-bokkie Swaai jou kort rokkie hier langsaan my Want jy's my rooi rok bokkie, ah ah ah Ons gaan heel aand sokkie, ah ah ah Sit my arm om jou lyf dan druk ek jou styf vanaand Want jy's my rooi rok bokkie, ah ah ah Ons gaan heel aand sokkie, ah ah ah Jy's die vonkel in my wyn die ritme in my sokkies vanaand Jy's my ska-rumba, my lekker ou jan Sing liedjies in die rëen dan fluit jy saam Jy's my liewe lulu, sal jy by my doe-doe Jy's my meisie meisie van verlangebaan Want jy's my rooi rok bokkie, ah ah ah Ons gaan heel aand sokkie, ah ah ah Sit my arm om jou lyf dan druk ek jou styf vanaand Want jy's my rooi rok bokkie, ah ah ah Ons gaan heel aand sokkie, ah ah ah Jy's die vonkel in my wyn die ritme in my sokkies vanaand Want jy's my rooi rok bokkie, ah ah ah Ons gaan heel aand sokkie, ah ah ah Sit my arm om jou lyf dan druk ek jou styf vanaand Want jy's my rooi rok bokkie, ah ah ah Ons gaan heel aand sokkie, ah ah ah Jy's die vonkel in my wyn die ritme in my sokkies vanaand Want jy's my rooi rok bokkie, ah ah ah Ons gaan heel aand sokkie, ah ah ah Sit my arm om jou lyf dan druk ek jou styf vanaand Want jy's my rooi rok bokkie, ah ah ah Ons gaan heel aand sokkie, ah ah ah Jy's die vonkel in my wyn die ritme in my sokkies vanaand