Staan op, skop uit jou skoene Gaan mal en dans op die stoele Vanaand is ons buite beheer Dis tyd, om nou te lewe Laatwiel en maak los die brieke Wie sal ons vanaand kan keer Staan op en breek die reëls Staan op en breek die reëls As dit hoog is, breek dit af As dit styf is, gee dit gas As dit los is, maak dit vas Kom ek deel wat maak ons met 'n reël Breek dit, breek dit, breek dit Staan op, skop uit jou skoene Gaan mal en dans op die stoele Vanaand is ons buite beheer Dis tyd, om nou te lewe Laatwiel en maak los die brieke Wie sal ons vanaand kan keer Staan op en breek die reëls As dit mooi is, gaan ons jag As dit stil is, is dit nag As dit af is, gee dit krag Kom ek deel wat maak ons met 'n reël Breek dit, breek dit, breek dit Staan op, skop uit jou skoene Gaan mal en dans op die stoele Vanaand is ons buite beheer Dis tyd, om nou te lewe Laatwiel en maak los die brieke Wie sal ons vanaand kan keer Staan op en breek die reëls Staan op en breek die reëls Gee dit, net 'n kans en probeer dit Komaan skree dit, want dis tyd en ons Breek dit, breek dit, breek dit Staan op en breek die reëls