Kyk die mense in die strate Dokters en staatsamptenare Almal dra geheime in die mou Soos papierpoppe op kaarte Word ons leeg en sonder harte En daar's niemand Wat 'n ander meer verdra Waarom sien ons die splint In 'n andereen se oog En staar ons altyd blind In die van ons Dieselfde son wat daar skyn Gee aan almal deel van hom O, moet nie oordeel nie En wys nie 'n vinger nie Ons almal woon in huise van glas Kyk die nuus in die koerante Oordeel van alle kante Is daar dalk 'n skuldgevoel wat skuil En die mense praat en skinder Oor die dinge wat hul hinder Maak nie saak wie huil nie dit verskuil Waarom sien ons die splint In 'n andereen se oog En staar ons altyd blind In die van ons Dieselfde son wat daar skyn Gee aan almal deel van hom O, moet nie oordeel nie En wys nie 'n vinger nie Ons almal woon in huise van glas Instrumenteel Sê my waar is die broederliefde Dalk gesteel deur die nag diewe En al wat nog oorbly Is verwyte en kretiek Waarom sien ons die splint In 'n andereen se oog En staar ons altyd blind In die van ons Dieselfde son wat daar skyn Gee aan almal deel van hom O, moet nie oordeel nie En wys nie 'n vinger nie Ons almal woon in huise van glas