Kishore Kumar Hits

Andriette - Hoekom Bly Jy Staan (Napoleon) şarkı sözleri

Sanatçı: Andriette

albüm: Diamant


Hier in my wonde
Stol ek die rëen
Jy vra die waarheid
Ek hou die leun
Ek gee net dit wat ek wil gee
En jy vat als wat jy kan kry
Appels en pere
Die maan en die son
Een bring gewere
Die ander ñ blom
Ek gee net dit wat ek wil gee
En jy vat als wat jy kan kry
Napoleon sou ñ witvlag hys
ñ Gentleman sou huistoe gaan
Die pous sal jou sê jy's wys
Maar my liefling hoekom bly jy staan
President sal op CNN
Sy goedjies pak en huistoe gaan
De Wet sou Fleur omdraai
Maar my liefling hoekom bly jy staan
Ag my liefling hoekom bly jy staan
Ek vra jou water
Jy bring die wind
Jy vra ñ koning
Ek bly ñ kind
Ek gee net dit wat ek wil gee
En jy vat als wat jy kan kry
Napoleon sou ñ witvlag hys
ñ Gentleman sou huistoe gaan
Die pous sal jou sê jy's wys
Maar my liefling hoekom bly jy staan
President sal op CNN
Sy goedjies pak en huistoe gaan
De Wet sou Fleur omdraai
Maar my liefling hoekom bly jy staan
Ag my liefling hoekom bly jy staan
Napoleon sou ñ witvlag hys
ñ Gentleman sou huistoe gaan
Die pous sal jou sê jy's wys
Maar my liefling hoekom bly jy staan
President sal op CNN
Sy goedjies pak en huistoe gaan
De Wet sou Fleur omdraai
Maar my liefling hoekom bly jy staan
Ag my liefling hoekom bly jy staan
Maar my liefling hoekom bly jy staan
Ag my liefling hoekom bly jy staan
Maar my liefling hoekom bly jy staan
Ag my liefling hoekom bly jy staan
Maar my liefling hoekom bly jy staan
Ag my liefling hoekom bly jy staan

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar