Kishore Kumar Hits

Robbie Wessels - My Vissermanvriend se Pa şarkı sözleri

Sanatçı: Robbie Wessels

albüm: Grootste Treffers


Ek sing 'n liedjie sonder fancy woorde
Oor 'n oom wat ek nooit ooit sal vergeet nie
Hierdie woorde maak 'n prentjie
Van 'n oom wat van sleg dinge niks wou weet nie
En as ek aan hom d, dan word ek stil
En ek verlang weer na my vissermanvriend se pa
As die son sak en die wind gaan le^
En die bote kies koers na die waters
Dan d ek terug aan my vissermanvriend se pa
Met sy vellies en sy kniebroek maak hy grappies
En die waarhede op die punt van sy tong
Laat my besef hy was 'n pa vir ons almal
Elke diertjie, elke voeltjie het 'n doel in sy bestaan
Dis ook vir 'n slegte vrou
Dis die laaste woorde
Van 'n oom wat nooit wou afbreek maar wou bou
En as ek aan hom d, dan word ek stil
En ek verlang weer na my vissermanvriend se pa

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar