Beste brolloks Ek voel eienaardig om vir jou nou hierdie brief te skryf Maar jy's my boetie en ek moet dit uit my system brei Hulle se mens gaan oorsee mos om jouself te vind Om te gaan seker maak of is jy pa en ma se kind In n park het ek gistraand gedink ek sien vir my Maar toe ek nader loop toe sien ek dis nie ek nie Dit is jy Jou hare was gekoek en op jou skouers Daar was melk in jou baard Op jou hemp het daar gestaan "ek mis my ouers" Jy was bang en desperaat Jy't na pilchards en na knoffel en na sweet geruik Daar was plaak in jou tanne Toe jy my sien het dit gelyk of jy verby my kyk Toe sê jy "wat sê die manne" Living in the dream Living in the dream Living in the dream Living in the dream Nou dis winter hier in holland en ek sê vir jou Jy kan bly wees jy't vir poepsak om aan vas te hou Want hier het dit gelyk of jy alleen rondloop Ek onthou nou jy't vir elk van ons n pie gekoop En toe ek vra of jy nog geld het, het jy ja geknik Maar met trane in jou oë toe aan jou pie verstik Ek vra toe waarnatoe van hieraf sê jy viëtnam Om te gaan fight vir jou land Terwyl jy kleingeld lê en uitduik in n wensdam Die pond is sterk teen die rand Toe begin jy goed te sê wat glad nie sin maak Goed soos viva die viëtnamees En jy bewe van die koue in die wensdam En die snot vries in jou neus Living in the dream Living in the dream Living in the dream Living in the dream Nou ek hoop nie jy's ontsteld nie maar ek moes jou sê Hierdie ding het my gepla en op my hart gelê O ja n vriend het my gebel gesê hy't hom verbeel Hy't my gesien waar ek in belgië my hart uitspeel My kitaar was op die grond in die reën en in die wind So ek's oppad soontoe om myself te gaan vind Dis lyk my vyf en twintig keer ook n lisensie Om te kan sing op die straat Maar hulle gee nie sommer vir n mens nie Tensy jy mooi met hulle praat En al wil ek die leeuloop in parys gaan sing Iewers in n rock n roll bar Dan wil ek teruggaan na my land en na my mense toe Want pa het my daar iewers gewaar Living in the dream Living in the dream Living in the dream Living in the dream Living in the dream Living in the dream Living in the dream Living in the dream P.s. Groete vir poepsak