Die beach is gepak met bruin gebrande lywe Van toogesmeer met lotion tot onder hulle kywe Sandkastele, sonsambrele, kites en karretjies met roomys Mejuffrou bikini saam sensasie meneer spier wys Maar annerkant die duine Naby aan die rocks Staan n ou en pose met sy speedos en crocs Speedos en crocs Daai kite vlieg nie Speedos en crocs Is verkeert Speedos en crocs Ek ga' nie vir jou lieg nie Speedos en crocs Is weird Ek en labs drink coca-cola soos ons loop tussen die duine Wie se spiere is die grootste is dit joune is dit myne Ons is manne op vakansie sonder stres sonder worries En skielik staan hy voor ons boelie die breker barries En ons hardloop oor die duine deur die mense na die rocks Met barries agterna in sy speedos en crocs Speedos en crocs Daai kite vlieg nie Speedos en crocs Is verkeert Speedos en crocs Ek ga'nie vir jou lieg nie Speedos en crocs Is weird Dit raak stiller bietjie koeler daar's nog net n paar sambrele Ons soek juwelry en kleingeld en ons breek die sandkastele Soos ons wegloop van die branders lê die lywe alhoe minder Ek en laba kyk vir oulaas is daar iemand om te hinner Maar skielik uit die blou word ons omsingel by die rocks Deur barries en sy chommies in hul speedos en crocs Speedos en crocs Daai kite vlieg nie Speedos en crocs Is verkeerd Speedos en crocs Ek ga'nie vir jou lieg nie Speedos en crocs Is weird Speedos en crocs Daai kite vlieg nie Speedos en crocs Is verkeerd Speedos en crocs Ek ga'nie vir jou lieg nie Speedos en crocs Is weird