Kishore Kumar Hits

Dozi - Joey şarkı sözleri

Sanatçı: Dozi

albüm: Op Aanvraag...


Joey was 'n "suburb joller"
Met kettings om sy skouers
Joey was die "cops" se "squealer"
Hy was 'n groot swartmark "dealer"
Arme Joey, eerlikwaar hy wou nie
Deur Jo'burg se strate
Sluip Joey deur die gate
"Organize" 'n "deal"
"Something for" 'n "meal", ou pal
Ja, arme Joey, eerlikwaar hy wou nie
Deur die skrefie van 'n deur
Het daar baie dinge gebeur
In en uit, oor en weer 'n laaste keer
Arme Joey, eerlikwaar hy wou nie

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar