Kishore Kumar Hits

Nicholis Louw - Ek Klop aan Jou Hart şarkı sözleri

Sanatçı: Nicholis Louw

albüm: Grootste Treffers So Ver


O ek verlang na jou want jy is ver van my
Jy is ver van my ek klop aan jou hart
Ja ek droom van jou maar jy is ver van my
Jy is ver van my ek klop aan jou hart
Die winde waai vanaand hier deur my hart
Die stilte raas my wakker as ek gaan slaap
My koffie is koud en bitter beskuit is hard
En ek staan voor jou deur en ek klop-klop aan jou hart
Ek wens ek kan vanaand net aan jou vat
Maar ek voel alweer die winter in my hart
Die myle en die draaie is in my pad
Maar ek staan voor jou deur en ek klop-klop aan jou hart
Want saans as ek hier lê wil ek jou langs my hê
En sonder om te droom, wil ek sê

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar