Jy sê jy sien die skemer met my kop mors Wel bekkie ek hoor die geraas en ja dit les my dors. En soek jy nog na Jesus in Babilon? Wel bekkie hy is goed vermom En o my engel, my cabie is fine vir love in the rain En o my engel, jy kan anytime my jersey leen. Met jou roesbruin summer cotton dress Jou lipstick en highlights en all the beautiful rest Raam die son vir jou teen die kantgordyn En jy sê lalie, o lalie, ek verstaan jou pyn. Ek weet ons is verlore maar beautiful so As jy dans met die donder op highway 62 Kom son, kom maan daar is sonde om te verbloem. En dis nog net 30 k's Beaufort Wes om