En ek voel hierdie swart koffie Kom krap aan my dop Butterflies en vulkane Wat jy in my pyp in stop Maar roep my in gister Want ek sweer ek was oraait Daars 'n song van Valiant Swart Opgerol in my jeans se gatsak En die robots bly change Soos die kind in my Soos die vrou in jou Wat jy so styf aan vas hou Maar eks heel oraait my dear Tragedie is tralies En erens in Sidewalk Cafe Val ek weer vir jou Oor my whiskey glas En oor my emosies Se hier kan ek jou nie los nie Jy hoort in 'n bookshop by die see my dear So oor en oor dreun dit Dat all together Ek sweer ek bly forever Jou closet poet Shhh Die nag ontwaak Soos 'n kind so naak Tel jy die wolke Diep binne my? En ek hoop jy is oraait my dear In al hierdie koue Het my so onbetrokke By jou heilige ontwaak Slaap wel slaap nou Slaap wel slaap nou Slaap wel slaap nou Slaap wel slaap nou Slaap wel slaap nou