Baby, baby is jy lief vir my Baby, baby ag sê vir my Baby baby soos die tyd daar gly Eintlik jou kamer in my soet doring dryf (?) Hei, m-mm ja Sunshine baby moet ek ry of bly Baby, baby gaans ons dit vermy Baby, waar kom die vuur in my Wat opstoot en terugtrek soos die Saldhana gety En jy, maak my vry hey hey 'N Koppie blou, ek kan nie los nie My baby baby aan jou liefde soos Die wind die see en die lonesome albatross Wat draai en draai in die perfectly pitch black sky-aai-light M-hm, in die skylight 'N Koppie tee, voor ek gaan Daarna kilikke(?) onse hande saam (???) So soen my, onder die maan Soen my en sê jy verstaan; jy verstaan Hey lady krap ons na my dinge boom (???) Hey baby is die rede sulke room (???) Hey lady as die tyd ons kyk (kry?) Dans jy op verhoog van my dagdroom Dans jy op die verhoog van my dagdroom Hey-hey O, baby baby Is jy lief vir my