Kishore Kumar Hits

Jan Blohm - Groen Trui şarkı sözleri

Sanatçı: Jan Blohm

albüm: Toe Roep Ek Jou Naam Velvet Blohm


"Die son brand purpur in my gedagtes
As die son of die reen vir my kom haal
Jy sê iewers is daar liefde
Iewers waar tyd vir jou kom haal.
Bly vanaand by my.
Ek weet jy het seer gekry.
Sit jou lyfie in my groen trui.
Bly vanaand by my.
Wie's die girl daar onder jou oë
Wat in Krismis kon glo
Happy hours by die kroeë
Vra: "my laaitjie het jy 'n light?"
Jy vou 'n droom soos 'n kite
En ek scheme tonight, tonight!"

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar