Sy's my tien van harte Prinses hier in my hande Sy's die bloed deur my are Die wind deur my hare Kerslig en sjampanje As die son sak oranje Hy's die bloed deur my are Die wind deur my hare, hmm Ek gee vir haar 'n roos wat rooi is 'N Roos vir haar omdat sy so mooi is Winter, herfs, lente en somer Sonder haar is ek verlore Ek gee vir hom my hart wat leeg was My hart vir hom want hy sal dit oppas Winter, herfs, lente en somer Sonder hom is ek verlore Sy's my druppel rooiwyn Sy's my skemer sonskyn Hy's die bloed deur my are Die wind deur my hare, hmm Ek gee vir haar 'n roos wat rooi is 'N Roos vir haar omdat sy so mooi is Winter, herfs, lente en somer Sonder haar is ek verlore Ek gee vir hom my hart wat leeg was My hart vir hom want hy sal dit oppas Winter, herfs, lente en somer Sonder hom is ek verlore Ek gee vir haar 'n roos wat rooi is 'N Roos vir haar omdat sy so mooi is Winter, herfs, lente en somer Sonder haar is ek verlore Ek gee vir hom my hart wat leeg was My hart vir hom want hy sal dit oppas Winter, herfs, lente en somer Sonder hom is ek verlore Winter, herfs, lente en somer Sonder haar is ek verlore