Ja die Aarde is groot en die sterre is klein Daar's net akkedisse in die woestyn Bokke en dorings en die bitter alwyn Ek en die Ooskus But it's not the same Ek sê: Biscuits en Biltong Ek is 'n Weskus klong Biscuits en Biltong Ek is 'n Weskus klong Biscuits en Biltong Ek is 'n Weskus klong Gee vir my 'n sweep Gee my 'n stok Gee my 'n vroutjie in 'n bontrooi rok Gee my die oop veld waar die bokke wei Daar tussen die klippe sal jy my kry 'Cause Biscuits en Biltong Ek is 'n Weskus klong Biscuits en Biltong Ek is 'n Weskus klong Biscuits en Biltong Ek is 'n Weskus klong O die sterre bo die groot stad En die liggies in die nag Het my weggetrek en verober En in die donkerte geslag En teen die breek van die golwe En die kraak van die sweep Het ek bakklei en gestruggle En toe stadig wegbeweeg So nou's ek terug in die oop veld En terug in die gras Weer terug waar my voete in die poele rond kan plas Terug tussend die landerye En terug tussen die stof Terug tussen die hoë kranse van die bergrivier se mond Waar die bier en die braaivleis loop soos die snoek En waar die grond en die modder vlekke maak op my broek Terug tussen die wynlande en terug met die tang Terug op die damwalle waar ek lekker visse kan vang Terug waar die mense nog waai as jy verby hulle ry En waar die tannies by die tuisnywerheid pies bak vir my Waar die kinders in die straat speel En dit altyd ruik na braai Want dis my plekkie daai! Daar's min waterstrome Wind en sand en diamantdrome Koue bloue hemel met geen genade Cause Biscuits en Biltong Ek is 'n Weskus klong Biscuits en Biltong Ek is 'n Weskus klong Biscuits en Biltong Ek is 'n Weskus klong Biscuits en Biltong Ek is 'n Weskus klong Biscuits en Biltong Ek is 'n Weskus klong Biscuits en Biltong Ek is 'n Weskus klong Biscuits en Biltong Ek is 'n Weskus klong Biscuits en Biltong Ek is 'n Weskus klong Biscuits en Biltong Ek is 'n Weskus klong Biscuits en Biltong Ek is 'n Weskus klong Biscuits en Biltong Ek is 'n Weskus klong Biscuits en Biltong Ek is 'n Weskus klong