Die wors en die pap, 'n bier saam 'n chom klap Die choppie oppie vuur en die stories as die son sak Die potholes, die koeie en die roadworks, die uitswaai Dis die soek na 'n bar wat die rugby dalk uitsaai Die koring wat soos branders rond dans in die wind En deur die dorpies ry waar jy laas was as 'n kind Dis hoe ons rol So sit jou hande in die lug en maak die glase vol Dis hoe ons rol Daar's mos net goeie tye as jy saam ons jol Dis hoe ons rol Dis hoe ons rol Want hier's die bad vibes zero en die gees propvol