Ek wil opstaan in die oggend en jou breakfast maak Ek wil huistoe drive as jy dronk wil raak Vir jou 'n tissue gee as jy hartseer is Vir jou styf vas druk as jou hart seer is Soms swem in 'n dam in ons underwear As jou fiets 'n flat het sal ek die wiel repair Ek wil saam met jou langs 'n riviertjie kamp En as jy koud kry vir jou 'n lekker vuurtjie pak In die aand saam met jou 'n koue biertjie klap Sunset saam met jou langs die see gaan stap Al het ek twee linker voete sal ek met jou dans Vir jou klomp love notes skryf in afrikaans As jy wil hê sal ek selfs my snor af skeer En vir jou funny faces pull om jou op te cheer Elke een van my tjommies kan testify As jy dit nog nie weet nie ek like jou kwaai Baby ek likes jou Baby ek likes jou Baby ek likes jou Ek likes jou kwaai Baby ek likes jou Baby ek likes jou Baby ek likes jou Ek likes jou kwaai Sal jou rondry as jou kar in vir 'n service is Ek like die way wat jy hakkel as jy nervous is Ek's vasgeplak aan jou woorde soos wondergom Jy's die liggie in die pad as die donker kom By die movies kan jy op 'n fliek besluit Of 'n krismis bed bou en saam series kyk Elke move wat jy maak los my mesmorised Elke oomblik met jou is die beste times Ons kan sommer nice hier in die bos gaan bly En vir jou blomme en balloons op jou birthday kry Lekker snoesig onder in die bersies kruip In die nag nog gesels tot die voeltjies fluit Kan nie kook nie, sal vir jou 'n steak kan braai As jy groceries koop dit uit jou boot uit laai Ek wil elke dag my hart weer op jou verloor Ek's dalk 'n bietjie weird maar hoop jy like my ook Baby ek likes jou Baby ek likes jou Baby ek likes jou Ek likes jou kwaai Baby ek likes jou Baby ek likes jou Baby ek likes jou Ek likes jou kwaai ... Baby ek likes jou Baby ek likes jou Baby ek likes jou Ek likes jou kwaai Baby ek likes jou Baby ek likes jou Baby ek likes jou Ek likes jou kwaai Baby ek likes jou Baby ek likes jou Baby ek likes jou Ek likes jou kwaai