Yo hallo fee fi fok jou, ek sal never fokken ophou Mense vra my om te stop but ek sal never fokken stop yo Ek sal altyd kak rof hou, sal altyd fokken rof go Drop bommetjies wat jou oordrommetjies laat ontplof bro Fokken jas, met elke versie wat ek hier deur druk So hoog bo die res moes nog range op die leer sit Manne wanneer kan 'n man die mic 'n bietjie neersit Forever laat ek clever versies klap soos weerlig (Uh check check) Ek sal jou fokken neus breek, poes So sê my wat de fok gaan jy nou doen? Jy gaan nou poesklappe poes Pappa poes jou tot jy bloed hoes, poes Yo, check dis ek is nog steeds wilder as die Weskus Beter as die rest is, drop nog steeds die bestes Die man met die pet is nog steeds beter as die res is So jy kan maar bet dat die nommer gaan korrek is Want ek's main nou my ou, my aim bou rainbows So bly in jou lane bro, don't hou vir jou lame nou Insane met die rym flow, main in die game yo So choms don't be doms, don't kom fok hier met die main ou (Uh check check) Ek sal jou fokken neus breek, poes So sê my wat de fok gaan jy nou doen? Jy gaan nou poesklappe poes Pappa poes jou tot jy bloed hoes, poes ♪ Ek's hier nou, klap jou soos 'n mushrooom trip Wie's die nou wat binne in jou kop rond ruk Die's Finding Nemo, maar met 'n meer emo vis En as die dop inskop laat ek jou soos 'n Eno fizz Me knows this, so moenie kom hanne met die man nie Jy weet jy kan nie dinge soos die man hier fokken run nie Niemand gaan nie, niemand weet hier fokken van nie En ek's nie bang nie tannie so kak gaan aanhie (Uh check check) Ek sal jou fokken neus breek, poes So sê my wat de fok gaan jy nou doen? Jy gaan nou poesklappe poes Pappa poes jou tot jy bloed hoes, poes