Almal wil Pappa P wees Pappa P Pappa P Pappa P wees Almal wil almal wil Pappa P wees Pappa P Pappa P Pappa P wees Oh no, julle hou nie op moan nie Shhh, poes, niemand hou van jou nie So lank nommer een bra, dit raak al lonely Twee dekades niemand fokken kom eers close nie Daar's no ou's wat so rou soos die ou flow nie Baie try maar no ou gee my 'n go nie Die one and only bro you don't fokken know me My flows oh so fresh, jou flow's ou polonie Oh no, die bro's eerste klas Maak die gras fokken groener waar jou beeste was So maak weer geraas vir die eregas Dan kom ek weer 'n keer deur jou deur gebars Ek's lonely, wens dat daar iemand beter was Maar bra, julle kak klink soos 'n kleuterklas So trek jou broek op en maak jou fokken veters vas Want bra, jy's nou in vir 'n meesterklas Almal wil Pappa P wees Pappa P Pappa P Pappa P wees Almal wil almal wil Pappa P wees Pappa P Pappa P Pappa P wees Almal wil almal wil Pappa P wees Pappa P Pappa P Pappa P wees Almal wil almal wil Pappa P wees Pappa P Pappa P jou fokken baas ♪ Almal wil Pappa P wees Pappa P Pappa P Pappa P wees Almal wil almal wil Pappa P wees Pappa P Pappa P jou fokken baas Vinnig almal kom en kyk Fokkit hierdie bra is great Ek move net forward, jy's agteruit Ek's nie 'n dokter nie bra maar ek operate Almal try al so lank om die man te vang Maar ek maak selfs die bande van jou bantam bang Terwyl jy besig is om aan te gaan Verkoop ek shows uit van Jozi tot Amsterdam Aan die brand, dis moeilik om die vuur te blus Al probeer hulle heeltyd op my vuur te pis Duiwel vat gou die wiel en bestuur gerus Ek's klaar op die grondpad, het die teer gemis Dis jou eie skuld dat jy laat geslaap het Ek's die grootste kak wat my ma gemaak het Alles raak goud wat ek aangeraak het So bly tjoepstil as ek klaar gepraat het Almal wil Pappa P wees Pappa P Pappa P Pappa P wees Almal wil almal wil Pappa P wees Pappa P Pappa P Pappa P wees Almal wil almal wil Pappa P wees Pappa P Pappa P Pappa P wees Almal wil almal wil Pappa P wees Pappa P Pappa P jou fokken baas ♪ Almal wil Pappa P wees Pappa P Pappa P Pappa P wees Almal wil Pappa P wees Pappa P Pappa P jou fokken baas ♪ Pappa P jou fokken baas