In die aand dans demone in my koppie rond En in die oggend roer ek hulle in my koffie rond Onstabiel, hopelik is die my laaste seisoen Want die duiwel laat my heeltyd snaakse goed doen Vir veels te lank nou weer my mind kom verloor Iemand al weer toegelaat om my vibe te versmoor Klomp klein fokken gaatjies in my life te try boor But don't worry maatjies ek's nog alive julle, hoor Want hier waar ek is is daar niks tyd vir russie Niemand kan meer hier op my vuurtjie kom pissie Jissie, vir die kak is ekkie meer lussie So ek fokkie met mense wattie op my level issie Gerys voor die kak te veel van my eis Kort voor lank sal almal hulle kleure moet wys My beseerde bene met gene gelace Nou's ek terug oppie mic, my gewere gerys Viole is oor en oor sterker gestring My siel se simbole soos soetgoed bedien In die donker baklei en my strepe verdien Sien die goed in evil eerder as om evil goed te sien In die aand dans demone in my koppie rond En in die oggend roer ek hulle in my koffie rond Onstabiel, hopelik is die my laaste seisoen Want die duiwel laat my heeltyd snaakse goed doen In die aand dans demone in my koppie rond En in die oggend roer ek hulle in my koffie rond Onstabiel, hopelik is die my laaste seisoen Want die duiwel laat my heeltyd snaakse goed doen Ek het gehustle om die kak aan die gang te hou Terwyl die res oor lockdown op my voorstoep moan Later gevoel ek's heeltyd fokken home alone Myself amper verloor, maar ek's terug in my zone nou Try nog steeds weg van die voices te kruip En myself uit te baklei uit die poison uit Nou maak ek weer fokken nommers teen 'n royal rate Terwyl julle vuil lyne in die toilet snuif In die aand dans demone in my koppie rond En in die oggend roer ek hulle in my koffie rond Onstabiel, hopelik is die my laaste seisoen Want die duiwel laat my heeltyd snaakse goed doen In die aand dans demone in my koppie rond En in die oggend roer ek hulle in my koffie rond Onstabiel, hopelik is die my laaste seisoen Want die duiwel laat my heeltyd snaakse goed doen So mamma wees weer nervous want die hond is los En die slang kom seil sirkels rond in die bos So jy kan maar jou thoughts in die wolke los En kyk hoe ek reënboogies in die donker kots Ek's nou over die kak van by die huis moet bly Kom join my terwyl ek giftige rympies ry Want dis tyd dat die kak ook nou einde kry So bra, Namastay the fuck away van my In die aand dans demone in my koppie rond En in die oggend roer ek hulle in my koffie rond Onstabiel, hopelik is die my laaste seisoen Want die duiwel laat my heeltyd snaakse goed doen In die aand dans demone in my koppie rond En in die oggend roer ek hulle in my koffie rond Onstabiel, hopelik is die my laaste seisoen Want die duiwel laat my heeltyd snaakse goed doen