Alleen sit ek en wag vir jou Al leen ek my hart uit vir jou Weet ek jy gaan 'n mooier een kry Weet ek jy gaan 'n beter een kry Alleen sit jy en wag vir my Al leen jy jou hart uit vir my Sal ek hom dra en hom verstaan Sal ek hom dra tot ons doodgaan Ek los nou my seer by jou Dit herinner my dat ons twee gaan trou Stukkend staan ek hier en wag vir jou Ek los nou my seer by jou Ek wens ons kan mekaar hier kry Ek is moeg om vir ons te baklei Ons sê altyd dieselfde goed Ons sê altyd die verkeerde goed Ek los nou my seer by jou Dit herinner my dat ons twee gaan trou Stukkend staan ek hier en wag vir jou Ek los nou my seer by jou Ek los nou my seer by jou Dit herinner my dat ons twee gaan trou Stukkend staan ek hier en wag vir jou Ek los nou my seer by jou Jou oë sê hallo en jou mond se totsiens Ons soen soms te vinnig en versoen te stadig Jou oë sê hallo en jou mond se totsiens Ons soen soms te vinnig en versoen te stadig Jou oë sê hallo en jou mond se totsiens Ons soen soms te vinnig en versoen te stadig Jou oë sê hallo en jou mond se totsiens Ons soen soms te vinnig en versoen te stadig