Kishore Kumar Hits

Van Pletzen - Yo Nax şarkı sözleri

Sanatçı: Van Pletzen

albüm: Love & Legehness


Van Pletzen - Yo Nax (feat. Early B)
Yo Nax turn it up to the max
I wanna go groot come on let's go
Yo Nax you gotta pump these tracks
Die kinders soek nog 'n banger van 'n track
Yo Nax sit die beat in turbo klap hom in rat it's time to roll
Yo Nax bring the bassline back, all the haters chew my sack
Hierdie beat is wagyu beef ons eet nie polony
Jy sluk net jy kou nie want jy is 'n jabronie
Hierdie beat is dangerous
En die bassline is ridiculous
En die mense is marvelous
Vanaand bring ons die Legehness
Dans tot jou voete breek
Yo Nax only time we relax is late at night when we counting stacks
Yo Nax we will pump the tracks till Zuma pays the money back
Yo Nax go mal mad max I mean kak groot soos die IMAX
Yo Nax bring terug die beat die mense soek kak lekke musiek
Hierdie beat is dangerous
En die bassline is ridiculous
En die mense is marvelous
Vanaand bring ons die Legehness
Straight van die dal af met die nack vir die, kom altyd hond uit, hoe!
Ek attack 'n beat
Ek's actually die kalmste van rappers hier
Maar op 'n Nax beat maak ek dit 'n catastrophe
You nuh, nuh, nuh
Nax ek is hie vir nog jinne nuh
Gee nog n bietjie tracks vir my hie bi bi bi bi binne wuh
Early are you fine, you're hakkeling there binne wuh
My vtec flow bra, ek's vinnig in die limiter
Die is maar gevaarlik voel die gees
Baba gooi jou hips kant tot kant doen dit weer
Die manne se beats slaan so hard die goete neek
Skare op aarde, so dans tot jou voete breek
Gooi rooi vir dit want is dangerous
Nooi 'n nooi dis hoe al die boys lywe ruk
Ahoy boy jy weet ons drop die banger favourites
Yo Nax ek is uit duidelk
Hierdie beat is wagyu beef
Ons eet nie polony
Jy sluk net jy kou nie want jy is 'n jabronie
Hierdie beat is dangerous
En die bassline is ridiculous
En die mense is marvelous
Vanaand bring ons die Legehness

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar