Kishore Kumar Hits

Twee - Roetes şarkı sözleri

Sanatçı: Twee

albüm: Piekniek Vir Twee


Roetes
Jy se vir my jou moed raak min
Maar kyk net waar het ons begin
Hoekom nou die bande breek
'N Hele boek net weg te steek?
Ek is moeg vir al die leuens
As jy val dan kry jy seer
Maar dit het ons mos tog geweet
Dis nou te laat om op te gee
As Mira net, net 'n bietjie nader was
Dan het ek jou tot daar gevat
Sal jy te vrede wees, met hierdie bloed en vlees
Jy is al waar ek wil wees
Se vir my waarheen is jy dan op pad
En kan ek saamkom ek dink ek het 'n plan
Ons mag dalk verdwaal maar ons sal dit maak
Ons gaan 'n roete bou
Ek weet jy's bang dit haal jou in
En met dit alles maak dit sin
Jy het jouself in twee geskeur
As ek kon dan sou ek keer
Ek wens ek kon die prentjie skets
Dan sou jy sien ons is perfek
Kom ons kyk maar wat gebeur
Weet net ek sal alles gee

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar