Kishore Kumar Hits

Twee - Kaggel şarkı sözleri

Sanatçı: Twee

albüm: Piekniek Vir Twee


Daars kaggel in die kamaer
Ons le kaal in die bed
Die bure hou partytjie
En dis toe waar jy se
Ek voel vylig in jou arem
Kan ons veraltyd hier bly
Daar n kers in die badkamer
Ek is bang dat jy gly
Ek sal hierdie heuwels platloop
Die laatjies gan deur die laatjies
Kom by die pint en ek sal vit jou sink
Al die paatjies so baie paadtjies
Jy sal moet kies my lief
Jy sal moet kies my kind
Jy wag vir die arm
Van God se genade
Ek dink jy lees dt verkeerd
Daar le bloed op jou spoor en jy dink jy is velore klim tog net terug in die bed
Ek wil jou net heelmaak
Ek sal hierdie heuwels platloop
Die laatjies gan deur die laatjies
Kom by die pint en ek sal vit jou sink
Al die paatjies so baie paadtjies
Jy sal moet kies my ding
Jy sal moet kies my kind
Jy wag vir die arm
Van God se genade
Ek dink jy lees dit verkeerd
Daar le bloed op jou spoor en jy dink jy is velore klim tog net terug in die bed
Ek wil jou net heelmaak
As jy van daai stoel af opstaan
Dan sal ek jou my god maak
Is daar bid of kan ek aangaan
Daars kaggel in die kamaer
Ons le kaal in die bed
Die bure hou partytjie
En dis toe waar jy se
Ek voel vylig in jou arems
Kan ons veraltyd hier bly
Daar n kers in die badkamer
Ek is bang dat jy gly
Daar n kers in die badkamer
Ek is bang dat jy gly

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar