Ek kruip weg in hierdie woonbeurt En niemand ken my nie Tog kyk almal oor die muur om in die agterplaas in te sien Wat as hierdie drome waar word En 'n glas word tussen ons geplaas Ek wonder of jy dit ooit sal besef Waar gaan hierdie drome van my heen Ek sukkel om te sien Dalk is ons tyd regtig geleen Dag-lig kind ek skree jou naam Soos ek sink in hierdie oseaan Sal jy tog net jou verskyning maak My voete trap en daar is niks En die here weet ek gaan verdrink Sal jy dalk kan kom om my te haal Ek kruip weg in hierdie woonbeurt En niemand ken my nie Tog kyk almal oor die muur om in die agterplaas in te sien Wat as hierdie drome waar word en 'n glas word tussen ons geplaas Ek wonder of jy dit ooit sal besef Waar gaan hierdie drome van my heen Ek sukkel om te sien Dalk is ons tyd regtig geleen Dag-lig kind ek skree jou naam Soos ek sink in hierdie oseaan Sal jy tog net jou verskyning maak My voete trap en daar is niks En die here weet ek gaan verdrink Sal jy dalk kan kom om my te haal My voete trap en daar is niks En die here weet ek gaan verdrink Sal jy dalk kan kom om my te haal