Darling Darling, kan ons nog 'n rukkie bly Ek weet ons het al bietjie swaar gekry. So kan ons nou vir een finaal besluit Wat ons is voor ons huis toe ry? Ek sal dan weer aan die anderkant kan gaan staan Vir 'n bietjie-bietjie liefde tot die einde van die maand Ek weet dit gaan dalk broekskeur maar ek weet ons kan dit maak Gee net bietjie liefde tot die einde van die aand. Darling, ons kom al 'n lang pad saam Nou waarom wil jy goed so moeilik maak Jy weet mos ek sal jou p my hande dra So kom ons geniet nou net ons tyd hier saam. Ek sal dan weer aan die anderkant kan gaan staan Vir 'n bietjie-bietjie liefde tot die einde van die maand Ek weet dit gaan dalk broekskeur maar ek weet ons kan dit maak Gee net bietjie liefde tot die einde van die aand. Of het ek dan regtig al my kanse verbeur As dit die geval is wil ek net vir jou weer Se dat jy al ding is waaroor ek werklik omgee As ons net hier uit kan kom, As ons net hier uit kan kom