Kishore Kumar Hits

Die Heuwels Fantasties - Heel Te Mal şarkı sözleri

Sanatçı: Die Heuwels Fantasties

albüm: Wilder as Die Wildtuin


Heeltemal anders as ander dae
Heel te mal
Voel ek die nag se kloue
Voel ek die nag se kloue kom vir my
Heeltemal anders as ander dae
Heel te mal
Voel ek die nag se kloue (2x)
Heel te mal
Al die mense wat hier uithang maak my bang
Al voel ek deesdae nie besonder teenwoordig nie
Ons skuld ons einde aan die aarde
Aan die topografie
O, die ironie
Nie besonder teenwoordig nie
En al wou mens
Al sou mens
Is daar altyd iets wat in die pad kom staan
Reg in die middel van die pad kom staan
En al wou mens
Al sou mens
Is daar altyd iets wat in die pad kom dans
Reg in die middel van die pad kom dans
Heeltemal anders as ander dae
Heel te mal
Voel ek die nag se kloue
Voel ek die nag se kloue kom vir my
Heeltemal anders as ander dae
Heel te mal
Voel ek die nag se kloue (2x)
Heel te mal
Kraakvars
Jou das is jou harnas
Dis dié dat jy saggies moet stap
En wees net waar jy is
Onder daai harde vel
Sal jou mense jou mis
En al wou ek
Al sou ek
Is daar altyd iets wat in die pad kom staan
Dis altyd ek wat in my eie pad kom staan
En al wou ek
Al sou ek
Is daar altyd iets wat in die pad kom dans
Reg in die middel van die pad kom dans
Heeltemal anders as ander dae
Heel te mal
Voel ek die nag se kloue
Voel ek die nag se kloue kom vir my
Heeltemal anders as ander dae
Heel te mal
Voel ek die nag se kloue (2x)
Heel te mal
Al die mense wat hier uithang maak my bang (3x)
Al die mense maak my bang

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar