Die mis oor die see laat my hart pyn Ons is grootmense en die wêreld is klein Ek dink aan jou Ek dink aan jou As ek probeer om op te hou Dink ek nogsteeds aan jou Die mis oor die see laat my hart pyn Ons is grootmense en die wêreld is klein En ek dink aan jou En ek dink aan jou As ek probeer om op te hou Dink ek nogsteeds aan jou Meer luister en nie stry nie Vry en nie baklei nie Meer luister en nie stry nie Vry en nie baklei nie Jou kaleidoskoop oë Kan deur my sien Ek kan nie my gesig voel nie En die ligte sal ons huis toe volg Dis ons teen die wêreld en Die wêreld teen ons Nou kyk ons na die sterre met jou sonbrille aan Nou kyk ons na die sterre Met jou sonbrille aan Kyk ons na die sterre Kyk ons na die sterre Kyk ons na die sterre met jou sonbrille aan Die mis oor die see laat my hart pyn Ons is grootmense en die wêreld is klein En ek dink aan jou En ek dink aan jou As ek probeer om op te hou Dink ek nogsteeds aan jou Die mis oor die see laat my hart pyn Die mis oor die see laat my hart pyn Die mis oor die see laat my hart pyn Die mis oor die see laat my hart pyn