Daar is niks hier binne my nie Gee my 'n nice big one Eks totally corrupted Gee my 'n nice big one Die struggle continues uninterrupted Moenie rondfok nie Moenie rondfok nie Goeiemôre Suid Afrika Nee, lekker en jy my bra? Goeiemôre Suid Afrika Goodbye Goodbye Goodbye Ek soek net 'n lekker vibe Ek soek dit now-now I want a Merc en 'n lening Ek soek dit now-now Die struggle is real Hier onder die sambreel Ek soek net te veel Coca-Cola in my keel Ek soek dit now-now Ek soek dit now-now Goeiemôre Suid Afrika Nee, lekker en jy my bra? Goeiemôre Suid Afrika Goodbye Goodbye Goeiemôre Suid Afrika Nee, lekker en jy my bra? Goeiemôre Suid Afrika Goodbye Goodbye