Kishore Kumar Hits

Droomsindroom - Hey Sonneblom şarkı sözleri

Sanatçı: Droomsindroom

albüm: Hey Sonneblom


Twee bottels lê en in die sand
Hitte golwe gooi my rond
Ek voel jou hand
Druk styf teen myne leef tussen die lyne
Ek raak verlore in jou
Hey sonneblom ek wag vir jou op die horison
Mag dit lank vat voor jy agter kom
Hoe mooi jy skyn my sonneblom
My huis sonneblom ek wag vir jou op die horison
Mag dit lank vat voor jy agter kom
Hoe mooi jy skyn my sonneblom
O, my sonneblom
Leë bottles lê in die sand
Blomtrone teen die muur ek voel jou hand
Druk styf teen myne ge-inkde lyne
Trek my nader aan jou
Hey sonneblom ek wag vir jou op die horison
Mag dit lank vat voor jy agter kom
Hoe mooi jy skyn my sonneblom
My huis sonneblom ek wag vir jou op die horison
Mag dit lank vat voor jy agter kom
Hoe mooi jy skyn my sonneblom
O, my sonneblom
As ek wakker raak lanks jou
(Blomtone teen die muur ek voel jou nou)
Sit ek vas in die oggend en oe ek onthou
(Trek my nader aan jou)
Hey sonneblom ek wag vir jou op die horison
Mag dit lank vat voor jy agterkom
Hoe mooi jy skyn my sonneblom
My huis sonneblom ek wag vir jou op die horison
Mag dit lank vat voor jy agter kom
Hoe mooi jy skyn my sonneblom
(My sonneblom ek wag vir jou op die horison)
O, my sonneblom (Mag dit lank vat voor jy agterkom)
Mag dit lank vat voor jy agterkom hoe mooi jy skyn my sonneblom

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar