Kishore Kumar Hits

Deon Meiring - Naby Jou Wees şarkı sözleri

Sanatçı: Deon Meiring

albüm: Naby Jou Wees


Jy het my al deeglik deur bewonder
En jy het al my geheime verklap
Jy ken al my skoonheid en my sondes
Maar nog steeds is dit jy op my pad
Jy wat my skerms trotseer
Ek wil naby jou wees
Ek wil naby jou wees
Jy wat my wette onderbreek
Ek wil naby jou wees
Ek wil naby jou wees
Jy ken al my opgee en oorwinnings
Hoeveel keer het jy my skerwe opgetel?
Jy ken al my vrese en my waagmoed
Maar nog steeds is dit jy wat my vang
Ja, nog steeds is dit jy wat my vang
Jy wat my skerms trotseer
Ek wil naby jou wees
Ek wil naby jou wees
Jy wat my wette onderbreek
Ek wil naby jou wees
Ek wil naby jou wees

Jy wat my skerms trotseer
Ek wil naby jou wees
Ek wil naby jou wees
Jy wat my wette onderbreek
Ek wil naby jou wees
Ek wil naby jou wees

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar