Kykie plek waa' ek bly is net trane j Ek ve'suip klaa dan gooi julle nog wate by Ek is moeg van baklei ek is klaa gestry Ek gooi my oë op na die berge ma' wat helpit my Kykie plek waa ek opgroei is waa die bloed vloei Waa die gangsters stoei hulself met stront bemoei Kykie way wat ek is dee my geskiedenis Die hande vol bloed die skande vol lus Elke brak en sy puppies try om my te fix Ek's nie stukkend nie bra my bloed is net gemieks Die verlede wat j vas - hou lossit nou Dai bruë is lankal afgebrand ons moet nuwes bou Kyk die bietsie wat ek wiet dis my bloed en swiet J bloei vi' brasse bra but j bloei ve'niet Daa' waa' bloed nie kan loep'ie sal hy kruip j Want die bloed binnen jou issie bloed in my Red my van die werkers van ongeregtigheid En verlos my van die manne van bloed Van die bloed binne'n jou issie bloed binne'n my Ek ve'suip klaa' dan gooi jy nog wate by Hoe meer ons change hoe meer bly ons die selle Hoe meer ons koenek hoe minder sien ons kleur velle Minder helle - dan sal die pyn verdwyn Skyn - kind terwyl j nog n kind is Hou net soe bietsie vas tot j jouself gevind is Dis volwassenes wat blind is In n dwaal en amal wonner wat die punt is En die punt is Om lief te hê en te lag om op te kyk na die prag Om op te staan as j val ja hierdie wereld is mal Maar daar is goed daar is sleg en daars verkeerd daar is reg Daar is niks daar is baie lees tussen 'ie blaaie En op n dag sal jou bloed innie aarde trugsak Ja die dood gaan jou vind pluk die lewende tak En j moet een ding verstaan En j moet een ding verstaan - koor begin saam sing In die stof sal j kom en in stof sal j gaan Red my van die werkers van ongeregtigheid En verlos my van die manne van bloed Van die bloed binne'n jou issie bloed binne'n my Ek ve'suip klaa' dan gooi jy nog wate by Laat die bloed van die lam val oor die kinders van gam Maak sag die harte van yster en die monde vol vlam Die bloed borrel as hy - sien hoe my mense moet ly En bloedsuiers se gatte - innie botter soe gly Maar bloed sal tog kruip as sy kierrie moet breek En jou kom wurg innie nag j wat my mense verneuk J wat sê j's n leier - j's n bloedsuier J wat sê j is eg - is gewoontlik sleg Gaan change jou dna, die bloed gaan jou kry Dis velle wat ons skei dis blindes wat ons lei Dis haat wat ons verslind dis bloed wat ons bind J kan jou vensters gaan tint die bloed gaan jou tog vind As die bloed by jou vloei - vloei my trane j Want die goed binnen jou - is die goed in my Vannie bloed binnen jou issie bloed in my Yes - hoe gaan j bloed stry Red my van die werkers van ongeregtigheid En verlos my van die manne van bloed Van die bloed binne'n jou issie bloed binne'n my Ek ve'suip klaa' dan gooi jy nog wate by